Inttrac Trading cc verskaf landbou en industriele werktuie asook onderdele aan kliente in Suidelike Afrika vanaf 1993.

Ons is agente vir Falcon toerusting sedert 1997, in 2001 het ons uitgebrei en het ons die agente en verspreiders van Vence Tudo toerusting uit Brasilië. Bandeirante, Knapik and Krupp masjinerie is in 2003 tot ons reeks byggevoeg.

Sedert 2004 is ons ook verspreiders vir Strautmann masjinerie uit Duitsland, in 2010 word ons die verspreiders van Orsi boom en bos kerwers en SHoule boom knippers.

Ons ontwerp en vervaardig ook verder die Rhino baallaaiwa en Rhino kuilvoerwa.

As een van die grootste voorsieners vantweede handse trekker onderdele kan ons in 'n wye verskeindenheid van behoeftes voorsien aangesien ons onderdele oor die hele wereld bekom en dra ons voorraad van derduisende  tweede handse onderdele.