VENCE TUDO is 'n toonaangewende vervaardiger in Brasilië in die vervaardiging van planters, plukkerkoppe en fynsaad planters asook ander toerusting vir meer as 47 jaar.

Die fabriek in die Ibiruba in die suide van Brasilie beskik oor hul eie gietery en gerekenaardiseerde tegnologie word gebruik om sodoende toerusting van uistaande gehalte te lewer

Die unieke gepatenteerde “Pula Pedra” (skip stone) konsep op die planter’s maak dat die planters in klipperige toestande effektief Kan funksioneer met gebruik van ripper tande.


B. Strautmann & Söhne GmbH u. Co. KG is n familie besigheid in die 3de generasie in die vervaardiging van landbou masjinerie vir meer as 80jaar.

Vandag is STRAUTMANN 'n toonaangewende spesialis maatskappy met betrekking tot die ontwikkeling van produksie in voer en vervoer tegnieke.

Die portefeulje in die veld van dierevoeding vir die suiwelboer wissel van klein toerusting soos kuilvoer knippers tot  self-aangedrewe voermengers en misstrooiers.

 


Vir meer as 40 jaar ontwikkel en  produseer ons, ons eie werk landbou-masjinerie vir die bewerking van saadbed voorbereiding en weidings belugting.
Buiten dat Evers die uitvinder van die moderne Vario Dis  is. Alhoewel hierdie eksklusiewe begrip wêreldwyd baie navolgers het, kon so ver niemand nog daarin geslaag om verdere verbetering van die innoverende funksie te verbeter nie.


Sedert 1946 vervaardig KRUPP hand planters vir die plant van sade en saailinge.  Deur die vervaardiging van alle onderdele in die fabriek is Krupp in staat om 'n uitstekende produk van gehalte te lewer.